Soos die meeste van ons glo ek dat daar 'n storie in my skuil wat gehoor moet word... ek glo egter dat sekere stories nie net ontvlugting bied nie, maar verryk en verander. Daar is 'n storie in my wat vertel moet word en ek hoop dat my storie nuwe insig, hoop en insperasie sal bring.
Ek hoop om iemand te vind wat my sal help om my storie gehoor te kry. Dat daar iemand op hierdie blad is wat glo gay en lesbian skrywers kan meer as fiksie tot die samelewing bydra, want ek wil so 'n skrywer wees.